Ralph Forbes

Ralph Forbes
Geboortenaam Ralph Forbes Taylor
Geboorte (1904-09-30)30 September 1904
Sterfte 31 Maart 1951 (op 46)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ralph Forbes (30 September 1904 – 31 Maart 1951) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Smilin' Through (1932), Twentieth Century (1934), The Legion of Missing Men (1937), en The Hound of the Baskervilles (1939).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy